إرسال رابط إلى التطبيق

Weg! Ry & Sleep


4.2 ( 2512 ratings )
نمط الحياة محل بيع الصحف
المطور: Zinio Pro
حر

WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlanden.

Pryse vir subskripsies:

· 1 maand subskripsie = ($1,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 2 maande subskripsie = ($2,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 3 maande subskripsie = ($4,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 6 maande subskripsie = ($9,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 1 jaar subskripsie = ($18,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.